<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><lyrics>[P1]
   Interlude x 2

[V1]
.    A
 Ek sing 'n Halleluja
.        D
 Te midde van my vyande
.   F#m
 Ek sing 'n Halleluja
.E
 Harder as die ongeloof
.     A
 Ek sing 'n Halleluja
.     D
 My wapen is 'n melodie
.  F#m
 Ek sing 'n Halleluja
.E
 Hemel kom en veg vir my

[C1]
.  D       A            E              A
   Ek sal sing in die middel van die storm
.  D          A         E
   Harder en harder sal U my lofprys hoor
.  D           A     E       F#m
   Vanuit die onrus kom nuwe hoop
.       D         A         E
   Die dood is oorwin, ons Koning leef!

[P2]
   Interlude x1/2

[V2]
.     A
 Ek sing 'n Halleluja
.      D
 Met alles hier binne my
.   F#m
 Ek sing 'n Halleluja
.E
 Ek sien die duisternis verdwyn

[V3]
.A
 Ek sing 'n Halleluja
.     D
 Te midde van onsekerheid
.   F#m
 Ek sing 'n Halleluja
.  E
 Ek voel hoe die vrees verdwyn

[C2]
.  D       A            E              A
   Ek sal sing in die middel van die storm
.  D          A         E
   Harder en harder sal U my lofprys hoor
.  D           A     E       F#m
   Vanuit die onrus kom nuwe hoop
.       D         A         E
   Die dood is oorwin, ons Koning leef!

[P3]
   Interlude x 1

[B1]
.    A
   (Ek sing dit vir U Here)
.   A
   EK SING DIT VIR U HERE
   - Bogenoemde 2 reels: x4 -

[B2]
.    A
   (Ek sing dit vir U Here)
   TE MIDDE VAN MY VYANDE
.  D
   (Ek sing dit vir U Here)
   HARDER AS AS DIE ONGELOOF

[P4]
.   F#m
   (Ek sing dit vir U Here)
   MY WAPEN IS 'N MELODIE
.    A
   (Ek sing dit vir U Here)
   HEMEL KOM EN VEG VIR MY

[P5]
   EK SING DIT VIR U HERE!

[C3]
.  D       A            E              A
   Ek sal sing in die middel van die storm
.  D          A         E
   Harder en harder sal U my lofprys hoor
.  D           A     E       F#m
   Vanuit die onrus kom nuwe hoop
.       D         A         E
   Die dood is oorwin, ons Koning leef!

[C4]
.  D       A            E              A
   Ek sal sing in die middel van die storm
.  D          A         E
   Harder en harder sal U my lofprys hoor
.  D           A     E       F#m
   Vanuit die onrus kom nuwe hoop
.       D         A         E
   Die dood is oorwin, ons Koning leef!

[C5]
.  A
   Ek sing 'n Halleluja
.  D
   Ek sing 'n Halleluja
.  F#m
   Ek sing 'n Halleluja
.  E
   Ek sing 'n Halleluja

[P6]
   Interlude x1</lyrics>
<title>Ek sing 'n Haleluja</title>
<time_sig>S 001</time_sig>
<tempo>83</tempo>
<author>Jonathan David &amp; Melissa Helser, Jonathan David, Melissa Helser</author>
<key>A</key>
</song>